Skoolfooie
2026
Skoolfonds
Graad R
Jaarlikse skoolfooie
R 54 450.00
- R 4 950.00 x 11 maande
- Skoolfooie is betaalbaar in 11 maandelikse betalings
- (1 Jan 2026 - 1 Nov 2026)
Eenmalige Betaling
R 50 640.00
- Eenmalig betaal voor of op 31Januarie 2026
- Besparing van: R 3 810.00
Graad 0000 - 00
Jaarlikse skoolfooie
R 51 920.00
- R 4 720.00 x 11 maande
- Skoolfooie is betaalbaar in 11 maandelikse betalings
- (1 Jan 2026 - 1 Nov 2026)
Eenmalige Betaling
R 48 285.00
- Eenmalige vooruit betaling op of voor 31 Januarie 2026
- Besparing van: R 3 635.00
Nasorgfooie
Maandelikse fooie
Halfdag
R1 035.00*
- Bywoning tot 15h00
Voldag
R1 465.00*
- Bywoning tot 17h30
Nasorgfooie is betaalbar in 11 maandelikse betalings | *Hierdie fooi sluit middagete in
Daaglikse Nasorgfooie
Kinders wat op ‘n “ad-hoc” basis nasorg bywoon
R100.00*
- Bywoning tot 15h00
R140.00*
- Bywoning tot 17h30
*Hierdie fooi sluit middagete in
Vakansiesorg
Daaglikse fooie
R140.00*
- Bywoning tot 13h00
R170.00*
- Bywoning tot 17h00