Kos
- Ontbyt word by die huis geëet.
- Leerders bring ‘n gesonde kosblik en water skool toe elke dag. Pak asseblief genoeg kos, dat daar genoeg kos is vir ten minste 3 etenstye deur die loop van die dag. Leerders kan ‘n lekkerny skool toe bring op ‘n Vrydag. Leerders eet in klas onder toesig van die juffrou.
- Leerders wat Nasorg bywoon sal ‘n gekookte maaltyd ontvang. Die spyskaart is beskikbaar in die nasorg-klas.