Aansoeke
2025
Ons hoof inname vir Afrikaanse leerders is in Graad 0000 (kleuter is 2 – word 3 in die jaar) en Graad 000 (kleuter is 3 – word 4 in die jaar).
Aansoeke word slegs 1 jaar voor die kleuter die skool gaan bywoon aanvaar.
Kontak Joané van Wyk vir aansoekvorms of vir meer inligting.
Graad 0000
- 2 word 3 jaar
Graad 000
- 3 word 4 jaar
Graad 00
- 4 word 5 jaar
Graad R
- 5 word 6 jaar